back to urticaria day
Language

Urticariaday2018 -Doen beter!

Die vyfde internationale Urticariadag 2018 sal plaasvind op 1 Oktober. Die jaar se motto is "Doen beter!  Die wens is van toepassing op alle patiente in die wereld wat gediagnoseer is met urticaria, veral die wat geafekteer is deur die kroniese, i.e. aanhoudende vorm van urticaria. Dit is tans ongeveer 70 miljoen mense wereldwyd!

 
Urticariaday motiveer alle patiente met urticaria om nie op te gee nie maar om hulle ou lewens te herleef met die hulp van ander geavekteerde patiente en dokters. Motiveer ander ook! Deel jou ervaringe oor hoe jy dit reg kry om nie op te gee nie tenspyte van al die struikel blokke en deel jou ervaringe met alle patiente op www.urticariaday.org of via #uday of #urticariaday. Vergroot jou eie netwerk deur die wereldwye aktiewe urticaria gemeenskap en ontvang ondersteuning en hulp enige tyd. Want selfs as dit soo dit voel Jy is nie alleen met urticaria nie!  Inspireeer ander en organiseer jou eie gebeurtenis! Organiseer ‘n urticaria “flash mob” of organiseer ‘n self-hulp groep (as jy nog nie een het nie)? Deel jou gebeurtenis op http://urticariaday.org/urticaria-day-2018/events . Miskien kan jy jou dokter motiveer om urticaria opleiding te gee vir ander dokters. Elke bydrae tel - maak “Urticariaday2018” saam I sukses met almal oor die wereld!
 
Wie is "ons"? "ons" is almal van ons! Patiente, dokters, organiseerders, jy en ek. Elke person betrokke in Urticariaday2018 is deel van die Urticaria Netwerk. Help ons om jou te help asook ander patiente deur ander te vertel oor Urticariaday2018. Gebruik ‘n verskeidenheid van kommunikasie metodes om informasie ted eel oor “Urticariaday2018” op 1 Oktober: Bevoorbeeld op Twitter of Facebook, deur te link op die bladsy of deur jou ervaringe te deel met ander!
 
“Urticariaday2018” word geondersteun deur “UCARE - Urticaria Centers of Reference and Excellence” en is geinspireerd deur “UNEV, the urticaria network e.V., daab e.V.” en baie ander organisasies wereldwyd. Saam streef ons om die kondisies en behandeling te bevorder vir patiente met allergieë en urticaria.

info